Home     About us      Products     Partners     Contact us     Management      Regional map     10 years of doing business celebration
 
   
 
10 years of doing business celebration
 
 

Landmark Underwriting Agency (Pty) Ltd has been trading in the short term insurance market since 1 March 2001, as a specialist underwriter of agricultural assets. The founding members of the company noticed the need/niche in the insurance market which was caused due to the merging, take overs and withdrawl of various important key players in the agricultural sector. The manner and tempo in which Landmark has grown and developed in the last 10 years, has shown that the analysis was spot on. Since it’s existence, Landmark has reached certain important goals that is the foundation of the company and on which we continue to build. In 1 March 2001, Landmark opened its doors for business, with Hollard Insurance Company as risk carrier, with three offices in Bloemfontein, Kroonstad and Klerksdorp and a total of 6 personnel. Today our risk carrier is Compass Insurance, there are 8 branches, 48 dedicated personnel and the footprints of Landmark can be felt nation wide. A new era began by Landmark in 2010, when Dolf Coetzer who was the Managing Director of the company since it opened, retired and Gert Henning was appointed as Landmarks new Managing Director. Landmark will proceed to build on the strong foundation that they have layed down since their beginning and look forward to the new challenges that the future holds in the short term agricultural sector.

Image01 Image01
 

 
 Image01Image01
 

 
 
 

Image01Image01
 
 
 

 
 
 

 
 
 
 
 
 
 
 

 

  Kontak ons  
     
  Kliek op die kaart om die streekkaart te besoek.  
   
  Landmark nuus  
     
  Landmark druk sy stempel af

Na tien jaar in die bedryf kan Landmark daarmeen spog dat hy tot een van die groot rolspelers in die landbouversekeringsmark ontwikkel het. Volgens mnr. Gert henning, bestuurende direkteur van Landmark, het die onderneming die afgelope tien jaar gegroei en hom oor die land heen deeglik as onderskywer gevestig.
 
  Landmark is 'n onafhanklike onderskrywer wat spesialiseer in landbou versekering vir bona fideboere deur 'n landwye makelaarsnetwerk.  
  Landmark is in 2001 gestig na die ontrekking uit Suid-Afrika en samesmelting van talle groot belanghebbendes in die landbouversekeringsmark.  
  Dit het veral 'n leemte gelaat in sekere segmente van diekorttermynversekeringsmark.  
  Henning sê die wyse en tempo waarteen Landmark in sy kort bestaan van tien jaar ontwikkel en gegroei het, het bewys dat die behoefte-ontleding met die ontstaan van landmark in die kol was. Landmark het sedert sy ontstaan sekere belangrike doelwitte nagestreef wat steeds die hoeksteen van die onderneming is en waarop daar deurentyd gebou word.  
  Landmark het op 1 Maart 2001 sy deure vir besigheid geopen, met die Feden-versekeringsmaatskappy (later Hollard) as risikodraer met drie kantore in onderskeidelik Bloemfontein, Kroonstad, Klerksdorp en 'n algehele personeelkorps van ses werknemers.  
  Verskeie veranderinge het die afgelope tien jaar plaasgevind waarvan een die oorskakeling na 'n nuwe risikodraer in 2004 was. Landmark in vandag steeds 'n gewaardeerde vennoot van die Compass-versekerings-maatskappy. Die Landmark-infrastrukttur het ook gegroei om tred te hou met die ontwikkeling van die onderneming en daar is nou 'n hoofkantoor wat in Bloemfontein gesetel is, sowel as 8 streekkantore en 48 toegewyde personeellede.  
  Die hoofkantoor is in die Westdene-sentrum op die hoek van Reid-straat en Eeerste Laan en daar is streekkantore in Kroonstad, Klerksdorp, Pietermaritzburg, Oudtshoorn en Vryheid, asook 'n bestuurder wat verantwoordelik vir die Oos-Kaap is. Die streekkantore is ingerig om die hele land te bedien.  
  'n Nuwe ere het verlede jaar by Landmark aangebreek met die aftreding van mnr Dolf Coetzer wat van die ontstaan van die onderneming die besturende direkteur was. Henning is na Coetzer se aftrede as besturende direkteur aangestel.  
  Die ongeveer 400 makelaars waarvan Landmark gebruik maak, word deeglik gekeur en moet voldoen aan wetgewing voordat a agentskap aan hulle toegeken word.  
  Die administratiewe funksie vir die uitreiking van polisse, eisbetalings, premie- en kommissiebetalings asook premie-invorderings word alles deur Landmark behartig.  
  Henning sê dit is juis die uitstekende dien wat Landmark aan makelaars en die eindverbruiker bied, wat hom bo die res laat uitstaan.  
  Landmark handhaaf uitstekende omkeertye op alle gebiede waar dienslewering ter sprake is.  
  Landmark se produkreeks sluit alle klasse van versekering, met die uitsondering van oesversekering in.  
  Daar word gebruik gemaak van goed gevestigde tegnologie wat deurentyd ontwikkel word on aan Landmark se veranderende behoeftes te voorsien.  
  Die onderneming is deur die Finansiële Diensteraad bevoeg verklaar om as finansiële diensteverskaffer op te tree. Landmark is ook lid van die Suid-Afrikaanse Onderskrywingsbestuudersvereniging (Sauma).  
  Henning sê Landmark sal voortgaan om te bou op die goeie fondament wat sedert die ontstaan van die onderneming gelê is en sien daarna om in die toekoms steeds 'n belangrike rol in die landboubedryf te vervul.  
 
 
© 2008 Landmark Underwriting Agency (Pty) Ltd. | Alle regte voorbehou.
Ontwerp deur Nostix (Pty) Ltd.